Kinders leer bes waneer hulle 5 sintuie in die leer prosess gebruik word.
Hierdie aktiwiteite was ontwerp om kinders to help lees deur die 26 letters en hulle klanke te leer.
By downloading and using this pdf, you are agreeing to the terms & conditions of using this product. This digital product is meant for personal use only. Redistributing, reselling or using the product for any commercial gain is a copyright violation.”
In the case of purchasing CAP Kids PDF activities for a homeschool center or school, we encourage the use of printed material for multiple children registered within your center but ask that you do not share the PDFs with friends and family.

















Johan Conradie –
Hierdie aktiwiteit boek is verseker een van die beste wat ek al probeer het vir my kind. Ons het begin met die Appel Verf-bladsy, en nadat my kind het sy eie ‘appel’-kunswerk gemaak het, was ons albei so opgewonde om die volgende aktiwiteite te doen. Die feit dat al die sintuie gestimuleer word maak dit baie interaktief en eenvoudig om te leer.
Ons het al ’n paar ander Afrikaanse leesboeke probeer, en letters
soos Q kry gewoonlik net ’n stomp Skrabbel-blokkie. Die boek was regdeur uitstekend, en dis presies die tipe moeite wat ek nie by ander boeke gekry het nie.
Dit is ’n groot bonus dat die aktiwiteite ook net gebruik maak van wat ons alklaar in die kombuis gehad het.